Die fotos spreek vanself...netjiese en pragtige 2 slpk huis....lieflike ruim vertrekke en onverbeterlike ligging
Oopplan leefarea met kombuis met i.g.k, ingeboude stoof,oond en aircon! Jetmaster wat met skuifdeur uitgaan na n onderdak plaveide patio, 2 slpk met i.g.k, 2 badk waarvan 1 ensuite is, ingangsportaal.Palisade heining aan voorkant met Eeektriese motorhek en elektriese garagedeur, gerekenariseerde besproeiing, buitekamer, min tuin en verder plaveisel, al4 kante geboude omheining, koopkrag....reg vir inttrek en lekkerbly!
+27 (0)83 653 8995
+27 (0)83 653 8995
whatsapp agent
matziprop@gmail.com
matziprop@gmail.com
View all agent properties