ref # 273

print
R 795 000 (39 849 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
2
2
± 979 m2
R 589.00  / m

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Laundry
Main Ensuite
Paving

Stewige en ruim huis in Klawer! Baie goeie prys!

TE KOOP in KLAWER!! Sommer 'n lekker groot huis in 'n goeie area vir 'n weggeeprys VERLAAG NA R795 000.00!! 3slpk met baaaaie i.g.k asook 'n kombuis met baie kaste wat oopplan is met die TV Kamer/Eetkamer en dit gaan uit na 'n gesellige onderdak geboude braai op die stoep - die fotos spreek vanself - ruimte is nie 'n probleem nie. Die huis het verder 2 badkamers waarvan die een ensuite is met die hoofslaapkamer. Die Dubbelmotorhuis het 'n deur wat ingaan na die huis en in die voorportaal inloop met 'n afsonderlike sitkamer vir die belangrike gaste. Groot erf wat goed omhein is! Bel my as jy belangstel - teen hierdie prys sal jy nooit weer so 'n ruim huis kry nie.

  • Ruim vertrekke
  • Binnebraai by TV Kamer
  • Baie i.g.k
  • Groot erf
  • Goeie Buurt
  • Goed geprys so jy kan verander na jou smaak!


Message Agent