Waffie Smit konsentreer op die Noord-Kaap eiendomme maar hy kan gekontak word vir enige eiedomme landswyd, waar hy met vriendelike en effektiewe diens bemark en kliente bedien met raad en bystand om hul droomhuis te koop, en om ons verkopers te help en die proses om te verhuis makliker te maak met die ekstra myl wat hy stap. Kakamas Augrabies, en omliggende dorpe, Pofadder,Kenhardt,Brandvlei, Calvinia, Klawer,Vredendal,Lambertsbaai, Strandfontein