Email a Friend Share

 ref # 260

print

R 1 350 000 (79 411 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
2
1
5
± 6800 m2

Property Features
Aircon
Built-in-Braai
Dining Room
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Pets Allowed
Pool
Storage

Kleinhoewe op Marchand Eiland

Hierdie 4 Slaap Kamer kleinhoewe(0,68HA) met 2 badkamers
Beskik oor die volgene:
Hoofslaap kamer met badkamer bad,showerr,wasbak en toilet teel.
2de Badkamer bad,shower,wasbak en apparte toilet.
3 Slaap kamer sonder kaste 1 met kaste 2 novylon 2 sement vloere.
Kombuis met kaste en novylon.
Eetkamer met novylon
Sonkamer novylon.
Kleinkantoor novylon.
Leefarea met binnebraai sement vloere en 24 000 BTU Aircon.
3 Geysers.
Groot 300vkm werkswinkel met voertuig put.
Kleiner 80vkm stoor
5 Afdakke.
1 Garage
4 Buite Kamers.
Boorgat me dompel pomp vir huis, kanaal water vir tuin
Draad omhein.
Met bietjie TLC kan jy n prag eiendom he om aftetree en nog bietjie iets te kan plant en paar diere op pluimvee aantehou.
moet nie die eiendom misloop baie stil rustige area in Marchand op die eieland.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.