Email a Friend Share

 ref # 259

print

R 1 800 000 (105 882 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
4
± 9084 m2

Property Features
Access Gate
Borehole
Built In Cupboards
Dining Room
Electric Fencing
Family/TV Room
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pets Allowed
Scenic View
Scullery

Plattelandse leefstyl op sy beste!!!

Hierdie Kleinhoewe 0,9084HA met 'n oorgedoende 4 slaap kamer huis. met 4 4 badkamers waarvan 3 onsuite is.
Beskik oor die volgende:

1.Hoofslaap Kamer met badkamer(bad,shower,wasbak en toilet) instap klere kas. geteel.
2.Slaap Kamer met badkamer(bad,shower,wasbak en toilet) kaste en teels.
3. Slaapkamer badkamer shower,toilet en wasbak met kaste en teels.
4. Slaapkamer kaste en geteel
5.Badkamer shower wasbak en toilet.
6.Ooplan Kombuis/sit eetkamer kaste en geteel.
7.Waskamer,opwaskamer dubbel sink met teels.
8.L-Shape stoep
9. Water tenk en druk pomp.
10. Merbine druiwe 0.5HA, 0,6HA waterregte, boorgat en kanaal pomp. Huishoudelik water verniet kan vanafkanaal en of boorgat die water regte betaal jy water belasting. eiendom is heel elektries omhein.
Kom tree af en boer op klein skaal. die eiendom sit 5km buite Kakamas.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.