Email a Friend Share

 ref # 256

print

R 800 000 (47 058 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 5219 m2
± 120m2

Property Features
Electric Fencing

Asemrowende "view" van berge en wingerd.

Hierdie 5219sqm eiendom met die mooiste "view" van berge en wingerde met 'n 120 sqm Perde stal kom omskep die stal in jou huis of kom bou jou droom huis en vir die Perde Liefhebber 'n perde stal.
Die hele eiendom is elektries omhein/dewilsfork met 'n hek(nie elektries).
Kanaal water lysting en elektrisiteit, (building and agricultural rights).
4 Perde Stalle.(tack room en ablusie binne).
Lekker Patio(Stoep) en braai buite.
Perdering
Hoender hoek en eende dam.
2 Sitrus bome.
Sprinkel Spruiers
die eiendom sit regs lang die dorp Prentjie Mooi



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.