ref # 255

print
R 530 000 (25 916 EUR*)

select a 2nd currency

2
1
1
± 8215 m2
± 130m2

Een van die Oudste Huisie in Augrabies

Hierdie 2 Slaapkamer huisie is een van die oudste huisie in Augrabies, wat dit mooi en spesiaal maak die landjies is voor die huis wat die view Mooi maak die plattelandse leefstyl, daar kan die koper diere aanhou of groente plant.
Die lugfoto met die gemerkte persele die wit ene is die perseel.
Die 2 Slaap kamer huisie beskik oor die volgende:
Badkamer,sitkamer,stoep,kombuis en garage. sement vloere en slegs 'n kas onder die wasbak. (Huis is 130vkm)
Aangeplante weiding met 0.3HA waterregte
Eskom kitskrag en besproeingswater(huishoudelik water is gratis)
Hier kan jy die rustigheid en sielsvrede ervaar moenie die geleentheid misloop nie met liefde en aandag kan die stukkie juweel in iets baie moois omskep word
kontak my gerus!



Message Agent