Email a Friend Share

 ref # 150

print

R 5 450 000 (323 442 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 1 ha

Property Features
Flatlet

Supermark,Slaghuis,en Bottelstoor

Die Supermark bestaan uit die volgende:
Hoof Kantoor met rekenaar server, 2 kaart masjiene,Ups,lessenaars,sekuriteits kamera en skerm,Kaste Rakke en Kaste(winkel),stoele (huur printer) Telefone,sticker printer.
2de Kantoor:
2 Lessenaars, rekenaars. stoor kamer onder kantoor.
2 x toilette en wasbakke.
Toonbank, Tille, Rakkes Kaste,koeldrank kaste,
3 x watercooler, Alarm,3 groente yskaste kaste, 1 vleisyskas, 3 groot boks deepfreezers, Dubbel deur yskas, vertoon yskas, ysmasjien,popcorn masjien seeler.
Stoor kamer met water suiwerraar stelsel,wasbak,rakke dubbel sink rakke.
Slaghuis:
Skale, staal en alimunium tafel, 5x4 m koelkamer
Drank Winkel: met drank lisensie.
stoorkamer, rekenaar, till, yskaste,koelkamer,rakke en kaste.
Woonstel:
1 slaap kamer(aircon)met badkamer(toilet,stort en wasbak)
Kombuis.

Die eindom het te veel om op te noem sit teen die hoofpad in Marchand. 14 KM Buite Kakamas oppad na Augrabies.
BTW is Betaalbaar
R5,450 000.00 BTW Uigesluit.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.