Baie ruim, sentraal gelee huis met:
3 slpk, 2 het i.g.k
2 badk
Oopplan sitk met aircon, eetk en TV Kamer
met n skuifdeur na die binnebraai
Kombuis met i.g.k
Waskamer
PLUS
1 slpk woonstel met i.g.k heeltemal privaat
2 motorafdakke
EKSTRAS!!
ELEKTRIESE HEK
GEBOUDE OMHEINING
WOONSTEL PRIVAAT AREA
BESPROEIING
AIRCON
BAIE GOEIE HUURINKOMSTE VIR DIE BELEGGER!
Moenie die goeie kopie misloop nie!
+27 (0)83 653 8995
+27 (0)83 653 8995
whatsapp agent
matziprop@gmail.com
matziprop@gmail.com
View all agent properties