Email a Friend Share

 ref # 154

print

R 1 680 000 (99 703 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
3
2
± 877 m2

Property Features
Built In Cupboards
Dining Room
Electric Fencing
Family/TV Room
Guest Toilet
Laundry
Lounge
Pantry
Paving
Pool

"Rustic Industrial Style" Huis in Marchand

4 slaap kamer 3 badkamers is vir intrek en bly baie netjies mooi en modern met die industrieele vertoon maak dit die huis iets besonders met sy afwerkings. met afdak voor op stoep. 2 Gaste slaap kamers met elkeen sy eie badkamer(toilet,stort en wasbak).
Hoofslaap kamer en kinder kamer deel badkamer met groot bad groot stort en wasbak, linne kas is voor die badkamer.
Kamers loop uit met skuifdeure na swembad.
Kombuis met gasstoof en groente wasbakkie eiland modern kaste en spenkas.
Opwas/waskamer
Ooplan sitkamer,eetkamer,kombuis.
Dubbel Motorhuis(met rakke in)met dubbel afdak.
Braai,swembad aircons, 2 geysers,2 dreine,Watertenk drukpomp
Koopkrag en dorps water.
die eiedom sit naby aan die oranje rivier. 14 Km buite Kakamas in Marchand



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.