Nog n lekkerblyhuis met baie ekstras en 'n pragtige kombuis! 4 slpk waarvan 3 slpk i.g.k het, oopplan sit/eetk met pragtige teelvloere deur die hele huis behalwe in die slaapkamers waar netjiese volvloermatte is, 1 volledige badk, waskamer, kombuis met baie i.g.k en oopplan met n ruim binnebraaivertrek wat met skuifdeur uitgaan na die agterplaas en 'n deur na die Tandem motorhuis met buitekamer. Netjies.
+27 (0)83 653 8995
+27 (0)83 653 8995
whatsapp agent
matziprop@gmail.com
matziprop@gmail.com
View all agent properties