Email a Friend Share

 ref # 229

print

R 1 365 000 (81 492 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
4
± 760 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Family/TV Room
Garden
Jacuzzi
Kitchen
Laundry
Main Ensuite
Paving
Pets Allowed

3 Slaap Kamer Huis in Klawer kom trek in en bly.

Baie mooi en netjiese 3 Slaap Kamer moderne Huis in 'n stil en rustige buurt.

1. Hoofslaap Kamer met mat en aircon. Aantrekkamer met badkamer (wasbak.shower en toilet vol teels vloer en muur)
2. Slaap kamer met kaste, mat en aircon
3. Slaap kamer met kaste, mat en aircon
4. Badkamer Hoekbad, shower, wasbak en toilet vloer en muur volteels
5. Kombuis met baie kaste mooi en modern, dubbel sink 4 plaat glas stoof en oond eiland met stoele. vloer geteel en tussen kaste. Eetkamer area.
6. Groot TV Braai Kamer geteel en mooi geteel om braai met hout kratte en aircon.
7. Opwaskamer.
Houthuise, Jaquzzi,onderdak agter met buite sink (2 geysers) wasgoedraad groot afdak voor vir 4/6motors, Muur omhein netjiese tuin.
Die Eiendom kan jy net kom intrek en bly



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.