Email a Friend Share

 ref # 222

print

R 1 500 000 (89 552 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
2
2
± 819 m2
R 900  / m

Property Features
Aircon
Alarm
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Entrance Hall
Family/TV Room
Fireplace
Garden Cottage
Irrigation System
Kitchen
Lapa
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Patio
Paving
Pets Allowed
Walk In Closet

Soveel waarde vir geld met die kopie in Klawer!

...sommer met die aankom by die lae onderhoud siersteenhuis weet jy dat jy lekker sal bly....soveel ruimte en gerief!
- 4 slpk met i.gk en netjiese, sindelike volvloermatte
- ingangsportaal oopplan na sit/eetk met teelvloere
- oopplan TV kamer met kombuis met i.g.k en stoof en oond- alle leefvertrekke is oopplan met mekaar
- grasdak lapa met Jetmaster en skuifdeur na die lieflike swembad privaat met mure
- 2 volledige badkamers
- 2 slpk woonstel ruim soos n meenthuis met i.g.k in kombuis, ideaal vir n ekstra huurinkomste of vir as jou ouers by jou bly
- dubbelgarage met elektriese deure en netjiese afdak
-ekstras ....so baie....alarm en beams, woonstel het eie koopkrag en geyser, 3 aircons, oral diefwering en veiligheidshekke, kaggel by swembad, besproeiing en en en ..... waarde vir geld met alles waarvan almal hou en so goed soos nuut.

  • fantastiese ligging in Klawer
  • min onderhoud
  • oral diefwering en ligte
  • veiligheidshekke
  • alarm en beams
  • elektriese motorhuisdeure


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.