Opplan sit/eetk/stoepkamer/kombuis - lieflik vir lekker kuier terwyl daar in die kombuis gewerskaf word! Genoeg spasie en groot vertrekke! 4 slpk waarvan 3 ingeboude kaste het, 2 badk, kombuis met Oregon kaste, ruim waskamer, enkelmotorhuis, braaivertrek, dubbel motorafdak, rondawel vir stoorplek, GROOT ERF 2136m2! Baie netjies en baie mooi onderhou! Stil straat, baie stil!
+27 (0)83 653 8995
+27 (0)83 653 8995
whatsapp agent
matziprop@gmail.com
matziprop@gmail.com
View all agent properties