Email a Friend Share

 ref # 133

print

R 1 250 000 (74 183 EUR*)

select a 2nd currency

4
3
1
± 1071 m2
R 715  / m

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool
TV

Pragtige huis...net reg om in te trek in Klawer.

.....as jy van die fotos hou,is dit n koop ,intrek en bly huis want jy sal gek wees daaroor as jy dit gesien het! Baie ruim oopplan sit/eetkamer met n pragtige kniehoogte binnebraai en sandsteen kroeg, 4 slpk met i.g.k, 3 badk, TV kamer oopplan met pragtige kombuis wat uitkyk oor die mooiste agtertuin en swembad. Waskamer met i.g.k, Aparte groot werkswinkel of kamer in agtertuin, enkelgarage en dubbel motorafdak, hoe omheining al die kante met elektriese hek vir toegang aan voorkant. Swembad met plaveisel waar nie tuin is nie, 11500L watertenke wat van die geute opvang en vir sekuriteit is Beams en diefwering aangebring. So 'n pragtige plek kom nie elke dag in die mark nie!

  • smaakvol en gerieflik
  • "beams" en diefwering
  • elektriese motorhek
  • lugversorging
  • 11500L watertenke
  • werkswinkel
  • swembad
  • pragtige voor en agtertuin
  • ......en nog baie meer!


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.