Email a Friend Share

 ref # 125

print

R 980 000 (58 160 EUR*)

select a 2nd currency

4
3
1
± 1226 m2
R 608.43  / m

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Family/TV Room
Fence
Kitchen
Laundry
TV

Perfekte ligging in Klawer met 'n groot erf!!

Hierdie ruim huis is naby Laerskool Klawer in n stil straat gelee. 4slpk met i.g.k, 3 badk waarvan 2 ensuite is, ruim oopplan sit en eetkamer, TVkamer met aircon wat uitloop na onderdak stoep braai area, kombuis met i.g.k, waskamer ,enkelmotorhuis en twee motorafdakke, Elektriese hek vir motortoegang, alle vensters het diefwering, Palisade heining aan voorkant. Solar geyser!! 3jr gelede nuut aan die buitekant geverf en baie netjies. Suzaan 0836538995!!

  • Solar Geyser
  • Palisade heining
  • Elektriese motorhek
  • Aircon


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.