Email a Friend Share

 ref # 122

print

R 850 000 (50 445 EUR*)

select a 2nd currency

4
2
2
± 1073 m2
R 660  / m

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Laundry

'n Huis om nie te laat glip nie!

Beste waarde vir geld vir hierdie siersteenhuis met min onderhoud!! 4 slpk met i.g.k, 2 badk, ekstra toilet, baie ruim oopplan sit/eetkamer/braaikamer en kombuis met i.g.k en stoof met oond, waskamer, dubbelmotorhuis en dubbel motorafdak.Die hoofslaapkamer loop met skuifdeure uit op die lieflikste stoep na die tuin met baie verskillende vrugtebome, mango's, vye, granate, sitrus, noem dit en dit is daar. Aircon in leefarea! Spring gou hierdie huis gaan vinnig 'n nuwe eienaar kry!!

  • Diefwering en veiligheidshekke
  • Siersteen - min onderhoud
  • Aircon
  • Genoeg i.g.k
  • Kookvlak en oond
  • Vrugtebome



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.