Email a Friend Share

 ref # 207

print

R 890 000 (53 134 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
1
0
2
± 1364 m2

Property Features
Access Gate
Dining Room
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Garden
Kitchen
Lounge
Paving
Pets Allowed

Lieflike huis met woonstel te koop in Keimoes

Die juweeltjie is goed geprys en het 'n ekstra woonstel om 'n inkomste te genereer.
Keimoes is 'n lieflike, veilige en rustige dorpie langs die groen strook van die Oranjerivier en die rivierwater is 'n groot bonus wat enige tuinliefhebber se hart warm laat klop of selfs groen vingers nooi vir vrugteboorde en groente tuine. Organies op sy beste.
Belê vandag in jou toekoms vir 'n baie rustige en veilige omgewing met lae Munisipale kostes.
Gou spring!

  • Huis
  • Woonstel


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.