ref # 182

print
R 850 000 (42 606 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
± 1996 m2

3 Slaap kamers 2 Badkamers Huis in Pofadder

3 Slaap Kamers met ingeboude Kate, houtvloere en elek kamer 'n aircon vir die warm somers dae.
2 Badkamers geteel stort,wasbak en toilet. een badkamer met bad.
Kombuis met hoetvloere ingeboude kas. dubbel sink.
Sitkamer met kaggel en houtvloere.
Portaal
en ingeboude braai met paaltjie afdak.



Message Agent