ref # 297

print
R 1 050 000 (52 631 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
2
± 789 m2

Property Features
Borehole
Family/TV Room
Fireplace
Flatlet
Garden
Garden Cottage
Kitchen
Main Ensuite
Paving
Pets Allowed

Netjiese 3 Slaap Kamer 2 Badkamer Huis in Klawer

Hoofslaap Kamer,lekker groot met baie kaste en laaie en aircon met mooi badkamer toilet,wasbak en shower.
2 Slaap Kamers.
TV/Sit Kamer met kaggel horkies hout vloere.
Kombuis /Eetkamer waskamer
Agter onderdak stoep.
Dubbel Garage kan deur ry agter plaas toe met nog 'n enkel garage deur agter.
Woonstel met 1 slaap kamer kombuis/TV kamer met badkamer shower,toilet en wasbak
water tenk met drukpomp, boorgat met vars water en koopkrag.
Perseel het vrugte bome op: Vye,Pruime, Suurlemoen,Appelkoos Papaya,Avo
Hier kan jy net



Message Agent