ref # 287

print
R 1 150 000 (56 097 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
2
± 840 m2

Property Features
Aircon
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Family/TV Room
Fireplace
Irrigation System
Kitchen
Main Ensuite
Pantry
Pets Allowed
Study
TV

3 Slaap Kamer Huis met die plaas gevoel en die mooiste "VIEW" van die Berge

Hierdie 3 Slaapkamer Huis met 2 badkamers met plattelandse leefstyl op sy beste.
Die eiendom beskik oor die volgende:
3 Slaap Kamers almal netjiese matte en ingeboude kaste met aircons. waarvan die Hoofslaap Kamer on-suite badkamer met sort,wasbak en toilet en die 2de badkamer stort,toilet wasbak en lekker groot bad.
Gang met Teels.
Kantoor met ingeboude kaste en lessenaar.
Ruim modern kombuis met gasstoof, elektriese oond en extractor fan en aircon met opwaskamer met kaste en dubbelsink. oopplan leefarea met Kaggel.
Buite braai onderdak op die stoep.
Dubbelmotor Huis met elektriese deure.
Ingang met Hek langs die huis vir ekstra parkering.
Watertenk vir reenwater.
Mure teen die kante en agter voor is huis oop.
lekker jaar agter.
Stil rustige goeie en veilige area.



Message Agent