Hierdie 3 Slaap kamer huis met groot ruim woonstel wat loopafstand van die skole en sentrum is.
Beskik oor die volgende:
Hoofslaap Kamer met aircon deurstap klere kas na badkamer met wasbak shower en toilet.
2de Slaap Kamer met kaste.
3de Slaap Kamer/Kantoor met kaste en aircon.
2de Badkamer met Kas wasbak bad en toilet. wasmajien konneksie.
Ooplan TV Kamer/Kombuis kaste ingeboude eettafel.aircon mooi netjies en ruim
Lekker groot ruim, Woonstel met Ooplan TV/Kombuis met kaste en aircon.
Slaap Kamer met kaste en aircon badkamer met shower wasbak en toilet en onderdak stoep.
Hierdie eiendom is netjies oorgedoen jy kan net intrek en bly daar is niks om gedoen te word nie jy kan goeie ekstra inkomste met die woonstel.
Omhein en elektriese hek.
Reg vir intrek kontak my gerus
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamapropert...
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties