Bordeaux Life Style Village Plot & Plan
41 Units waarvan 21 erwe word nou gediens.
Unit Type: 1ste Fase
A = 2 Bedroom 2 Bathroom Single Garage 118,5 sqm R 950 000.00 erf R 650 000.00 Totaal: R1 600 000.00 vat ingesluit.
B = 2 Bedroom 2 Bathroom Single Garage 118,5 sqm R 950 000.00 erf R 650 000.00 Total R1 600 000.00 vat ingesluit.
A en B Boustyl verander
C = 3 Bedroom 2 Bathroom Double Garage 149,6 sqm R 1 250 000.00. erf R 650 000.00 Total R1 9000 000.00 vat ingesluit.
D = 3 Bedroom 2 Bathroom Double Garage 149.6 sqm R 1 250 000.00 erf R 650 000.00 Total R1 900 000.00 vat ingesluit
C en D Boustyl verander
Daar is 2 kleiner erwe vir R630 000.00 en 2 groter erwe vir R665 000.00
R10 000.00 Deposito met onderteken van Kontrak op erf.
Jy kan jou eie bouer gerbuik of bouer wat ontwikkelaar 'n baie goeie bou koste "deal" vasgemaak vir n perperkte tyd!!!
In kort opgesom 21 erwe wat gediens word 6 planne om van te kies, Geen hereregte nie 2 en 3 Slaap kamers 2 badkamers enkel/dubbel motor huis 'n geleentheid om nie te Mis nie!!!
Kontak my gerus vir enige ekstra inligting, moenie die geleentheid misloop om van die laaste persele in Vredendal te bekom nie.
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamapropert...
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties