ref # 172

print
R 450 000 (22 004 EUR*)

select a 2nd currency

± 821 m2
R 354.42  / m

821m2 erf in Vredendal TE KOOP!!

Hierdie Hoekerf van 821m2 is van die laaste beskikbare erwe wat sentraal gelee is in Vredendal! Reeds Vibacrete omheining alle kante en gediens.

  • Gediens
  • Sentraal gelee in Laborie
  • Hoekerf
  • Alle kante geboude omheining


Message Agent