Sekuriteits Kompleks met erwe 7 Te Koop Baie netjies en mooi. sentraal gelee.
Die eienaar/koper kan self ontwikkel of die ontwikkelaar sal optree en ontwikkel. Planne is verniet indien die koper van ontwikkelaar gebruik maa want dis alreeds goedgekeur.
Opsies A-F
Daar is Bou vereistes deur Ontwikkelaar bou styl buite.
Erwe is volgediens(water,krag en elektrisiteit) is beskikbaar op perseel.
Die fotos van die Huise is net voorbeelde van hoe dit lyk die wat klaar gebou is.
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamaproperties.co.za
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties