Email a Friend Share

 ref # 257

print

R 1 000 000 (58 823 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

1
1
0
± 7553 m2

Property Features
Access Gate
Fence
Flatlet

Vanrhynsdorp Kleinhoewe in die dorp!! TE KOOP!!

7553m2 kleinhoewe to koop in Troe Troe Straat in Vanrhynsdorp. Sonering is Landbousone 1, Boorgat met baie goeie vars water - 42m diep en die lewering is getoets op 4500L per uur.
1 slpk woonstel met 'n French drein en koopkrag en ook munisipale water.
Gronddam - pype moet nog geinstalleer word
Draadonheining alle kante met toegangshekke in Troe Troe straat en George straat.
Ideaal vir iemand wat graag sy eie klein boerdery wil behartig!

  • 4500l/h boorgat - 42m diep
  • 7553m2
  • Landbousone 1 sonering
  • 1 slpk woonstel - kort bietjie TLC
  • Gronddam
  • Prys is onderhandelbaar!!


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.