Email a Friend Share

 ref # 252

print

R 6 700 000 (394 117 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
1
10
5
± 45000 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Electric Fencing
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Main Ensuite
Paving
Pets Allowed
Security Estate
Staff Quarters
Storage
Study
Walk In Closet

Skaars en eksklusiewe Kleinhoewe te koop in Keimoes!

Woning:
Alle buitemuur en dak oppervlaktes oorgeverf in laat 2021. 3-Slaapkamers, Kombuis, Opwas Kamer, En-Suite Badkamer, Aantrek Kamer, Familie Badkamer, Aparte Stort met Toilet, Binne Braai Kamer, Kantoor, Gym-Vertrek en Agterdeur Vertrek met Waskamer,Son-Krag Kamer - 375 vk m. Stoep met ingang na Huis deur 2 Dubbel Deure - 55.4 vk m.
Son-Krag met 24 KWh Lithium Batterye - kragbron vir hele Perseel.Eskom-krag rugsteun Skakelaar in gang.
Inverter Water Verkoeling
Son-Krag Geyser (2001) met eie Panele - Perseel Krag as rugsteun.
Omring met Beams, Kameras, 220V Sirene buite en Sensors binne.
Water toevoer onder druk deur Drukpompe.
Tuin Sones (x3) onder besproeiing direk deur Sand & Ring Filters uit die Kanaal Pomp Kamer.
Wasgoed Draad - 4 drade met beton oppervlakte onder.
Huis-Stoor:
Alle buitemuur en dak oppervlaktes oorgeverf in laat 2021.
Woonstel
1 Slaapkamers, Sitkamer met Badkamer(Toilet, Wasbak en Stort).
Fort-Knox Gereedskap Kamer.
Ou Waskamer /Stoor Vertrek.
Parkering vir 4-ton Vragmotor, Bakkie, groot Motor, Venter Trailor.
Werks Oppervlakte vir Houtwerk, ens. met voldoende beligting en krag punte.
Omring met Beams en Kameras buite en Sensors binne.
Aangrensende Afdak - 18m x 9m, met krag punt en beligting.
Rook Sensors aan Alarm gekoppel in Huis-Stoor en Afdak asook Brandblussers x 3.
30 x Son Panele op dak - 15 x Oos en 15 x Wes.
Motor Afdakke: Alle buitemuur en dak oppervlaktes oorgeverf, laat 2021.
Voertuig parkering agter 3 Skuif Deure.
Alarm Sensors en Krag punte.
Huis Water Bron:
2 x 2,500 liter Jo-Jo Tenks met gesuiwerde water, voorsien Woning en Huis-Stoor.
5,000 liter Afsak tenk.
Binne Tenk staander huisves 2 x Druk pompe en 1 KWh pomp vir vul van Huis- en Afsak Tenks.
Hoof-Stoor en Drooggrond:
Stoor met 3 x Skuif Deure (met Deur Kontakte) rigting Oos -33m x 30m met brandblussers en Rook Sensors binne gebou voël-bestand met Diamond-Mesh reg rondom dak.
Krag punte en Buislig Beligting Noord- en Suid-Afdakke.
Beton vloer - minimum 100mm - vir Swaargewig Verkeer.
'Hot-Spot' (Sweis- en Metaalwerke) met Brandblussers.
Veiligheids area vir Gereedskap en Kamera CCTV toerusting, beveilig met toesluit hek.
2 Wateraftap punte vir 30m x 40mm Brandslange en Tol met 25mm x 30m Brandslang permanent gekoppel.
6 x Handewas Krane onder Drukpomp beheer - wasbak by Toilette.
Maspaal toegerus met Vloedligte, Kameras, 220V Sirene, deurkontak.
Omring met Beams, 220V Sirene en Kameras (waarvan 1 PTZ op Suid- Oostelike hoek bo-op Stoor) buite.
2 Loogbakke met rollers onder dak.
Water toevoer onder druk deur Drukpompe.
4 x Stoor /Woon-Vertrekke agter Stoor - 4m x 4m x 4 met Brandblussers, Deurkontakte, Alarm Sensors, Krag punte en Beligting.
Spoel Toilet en Stort Kamers.
Laaibank vir op-/af-laai van voertuie.
Drooggrond omhein met 2.lm doringdraad met Flat Wrap bo en Spiraal Lemmetjie draad 2 lae bo-op mekaar, onder aan binne kant.
2 x Groot-Dubbel Hekke vir groot voertuig toegang.
Plaas Dieseltenk 2,000 liter met 'banding' (Versekering regulasies) onder Kamera en omring met Beams.
Drooggrond is PPECB Gesertifiseerd - Feb-22.
Wingerd Blok - 0.5 ha. Merbine op Bok-horing Opleiding Stelsel, gevestig in 2016.
Drup Besproeiing.
Sand Filter met Water Oplosbare Bemesting Tenk.

  • Huis
  • Store


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.