ref # 211

print
R 885 000 (43 276 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
3
± 9774 m2

Kleinhoewe 5km buite Kakams

Die 9774sm kleinhoewe wat aandag en liefde soek met bietjie verf en teels het jy weer 'n lieflike huis die amper 1hektaar grond met waterregte en pypsluis uit kannaal kan jy lekker beplant en bewerk. die boorgat bied water vir die huis kan ook vir die tuin gebryk
Aansluitings pyp/sluis vir erf.
3 Slaap Kamer 2 Badkamers
Sitting/Dinning Room
Kombuis.
Stoep met pakkkamer
enkel garage, dubbel garage 2pakkamers en stoor kamer.
5km buite dorp in doodloop straat veilig en rustig kom maak die eiedom met jou eie persoonlike smaak.



Message Agent