ref # 170

print
R 1 500 000 (73 349 EUR*)

select a 2nd currency

4
2
2
± 5694 m2

Property Features
Aircon
Borehole
Built-in-Braai
Dining Room
Electric Fencing
Family/TV Room
Fireplace
Flatlet
Garden
Garden Cottage
Kitchen
Main Ensuite
Pets Allowed
Pool

Kleinhoewe 5km buite Kakams

Die Kleinhoewe wat 5km buite Kakamas en 'n 500m grondpad is maklik toeganglik met 'n lekker 4 Slaap kamer huis 2 badkamers(1 met toilet shower en wasbak) Hoofslaap kamer met groot bad toilet en wasbak)(aircon) sitkamer en groot oopplan kombuis/eetkamer(aircon) met graniet blad en ingeboude braai. Enkel garage met shower,wasbak en toilet Geen ingeboude kaste nie maar, die loskaste word gelos.)
Die eiendom is elektries omhein en huis het devils fork met 'n lekker grasperk.
Daar is krale vir diere 'n hoenderhok(grasperk met eend dammetjie), groenhuis(groente) en lekker plant spasie vir nog groente.
Elektriese motorhek 2 groot spryligte en kameras, boma buite braai met sitbankies en nog 'n geboude braai. (3 braai's) Water tenk met druk pomp lekker sterk boorgat(elektriese dompel pomp) wat die hele huis en tuin bedien. 2 x 1 slaap kamer woonstelle wat nuut gedoen is wat goeie huur inkomste genereer.
Die eiendom sit ook nie baie ver vanaf die Kanaal nie indien u wou kanaal water he (instaleer 'n krag pomp)
Geboude swembad.
Die eiendom bied iets van alles kom trek in en kry die gevoel van Plaas wees net 5km buite die dorp.
Die eiendom is Onderhandelbaar "Maak 'n aanbod"
Huis is netjiesgeverf binne en buite nuut oorgeverf en dak geseel



Message Agent