Email a Friend Share

 ref # 168

print

R 2 350 000 (132 022 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

5
5
3
± 11774 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Built-in-Braai
Dining Room
Family/TV Room
Fireplace
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Paving
Pets Allowed
Scenic View
Staff Quarters
Storage
Study

Huis in Marchand

14km Buite Kakamas in Marchand
Hierdie eiendom bied iets vir almal jy kan vanaf jou huis werk met die groot stoor(18x25)(werkswinkel) die tuin en grasperke is baie netjies en mooi onderhou le teen die Kanaal. Daar is baie buitegeboue groot enkel motor huis en 'n motor huis wat meer as 2 motors kan neem met nog spasie. 1 slaap kamer(kaste/rakke) met badkamer geteel en aircon. werkers kamer met badkamer waskamer met rakke/kaste. onderdak braai(paved) wat inloop na nog n braaikamer TV kamer geteel met aircon en kantoor. badkamer met (stort,wasbak en toilet)
Kombuis(dubbel sink) met baie rakke en pakplek geteel eetkamer met kaste
Sitkamer geteel.
Hoof Slaap Kamer(laminated vloere,aircon) modern met baie kaste en moderne badkamer) (dubbele stort,bad dubbel wasbak en toilet).
2 de Slaap Kamer(laminated vloere, aircon)badkamer modern met wasbak stort en toilet.
3de Kamer met aircon en teels

2 x 10 000 liter water tenks met drukpomp en filters

Die eiendom kan jy intrek en bly 14km omby buite Kakamas in Marchand die Stoor kan ook vir 'n Trou of onthaal "venue" dien die groot ruim grasperke en tuin sal ideale trou "venue" maak.

Die atmosfeer van plaas lewe.
1.1774HA
BTW is Betaalbaar.
R2,350 000.00 BTW Uitgesluit.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.