Email a Friend Share

 ref # 166

print

R 5 200 000 (292 134 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
5
6
± 3 ha

Property Features
Balcony
Built-in-Braai
Deck
Dining Room
Family/TV Room
Flatlet
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Pets Allowed
Scenic View
Sea View

Kleinhoewe met eindelose moontlikehede met "Sea View" Kabeljous

2.7HA kleinhoewe(smallholding) In Kabeljous, Jeffreys Baai
Dubbel verdieping boonste vloer bied 2 Slaap Kamer Hoofslaap kamer het kaste en volledige badkamer.
2 de Slaap kamer het stort,wasbak en toilet.
Oopplan kombuis sit/eetkamer en Braai Kamer groot dek en trappe na onder.
Grond Vloer 2 Slaap Kamers volle badkamer oopplan kombuis sit/eetkamer en Motor Huis vir 4 Motors(kan maklik in 4 bachelors flats omskep word), onderdak parkering vir 2 motors.(stort,toilet en wasbak).
Buite onderdak Parkering vir 4 motors.
Ondergrond pype vir Tuin besproeing. Deutz Pomp
5KVA Generator beskikbaar.
4 x 5000 liter water tenke(reenwater) en munisipale water. met drukpomp.
Ablusie Blok(Karavaan) met dubbele opwasbak en volledige badkamer.
opsoming die eiendom bied 4 slaap kamers, 5 badkamers, 2 kombuise, 2 sitkamers, 2 eetkamers, braaikamer, motor huise wat 6 motors kan vat afdak vir 4 motors.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.