Hierdie besigheids Perseel word tans uitverhuur en is 'n goeie huur inkomste. sentraal in die dorp gelee.
6 Kantore, 2 x Toilette en wasbakke en Kombuis.
Om die koop te vergemaklik Koop jy die BK dan bly die eiendom sommer in die BK, dan is die prys R1 350 000.00 Miljoen indien jy nie die BK ledebelang koop nie dan is daar BTW betaalbaar.
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamaproperties.co.za
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties