Email a Friend Share

 ref # 258

print

R 2 000 000 (117 647 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
4
2
± 775 m2
R 1018  / m

Property Features
Aircon
Alarm
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Kitchen
Main Ensuite
Patio
Paving

Modern en super netjies TE KOOP in Vredendal!

TE KOOP IN VREDENDAL!! ALLEENMANDAAT! NUUT OP DIE MARK! Kyk gerus die fotos deur en beleef hierdie pragtige, moderne 3slpk huis wat net wag vir n nuwe gesin om daar te bly. Die onderhoud is tip top en alle afwerkings is modern en omtrent splinternuut:
Buite en binne nuut geverf
DSTV en WiFi geinstalleer
Stoof bly in die huis met verkoop
Solar geyser en gasgeyser net vir kombuis
2 Aircons
Oral diefwering en veiligheidshekke asook n alarm
Veiligheidshek in gang
Geteelde en gelamineerde vloere
Oopplan sit/eetkamer/binnebraai met Jetmaster en kombuis met pragtige kaste
3slpk met i.g.k
1 ensuite badkamer met instapstort,wasbak en toilet
1 badkamer met bad,toilet,wasbak en ingeboude linnekas
Baie min tuin,meestal geplavei
Ekstragroot Dubbelmotorhuis met elektriese deure met nuwe motortjies
Motorafdak met hekke
2 onderdak buite areas - heerlik vir ekstra onthaalareas!
Geboude buitebraai en broodoond
Jojo tenk met drukpomp aan huis gekonnekteer vir die lastige dae wanneer die dorp sonder water is
Koopkrag...en so kan ek aangaan met alles wat die lieflike eiendom bied!

  • 2 Aircons
  • Alarm
  • Jetmaster
  • Buite geboude braai met oond
  • nuut geverf binne en buite
  • Geteelde en gelamineerde vloere
  • Stoof ingesluit
  • Koopkrag
  • Ekstragroot Dubbelmotorhuis met elektriese deure
  • Solar Geyser
  • JOJO tenk gekoppel met drukpomp aan huis
  • Min tuin, oral plaveisel
  • 2 Buite onderdak leefareas
  • Oral diefwering en veiligheidshekke met alarm
  • WiFI en Dstv installasies


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.