ref # 221

print
R 2 500 000 (121 951 EUR*)

select a 2nd currency

4
2
1
2
± 1163 m2
R 1151  / m

Property Features
Access Gate
Dining Room
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Garden Cottage
Kitchen
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Patio
Paving
Pets Allowed
Study
TV

Uitsonderlike eiendom te koop in Vredendal!

Nie die tipe eiendom wat elke dag op die mark kom nie. Pragtig, met lieflike vertrekke waar ruimte geen beperking is nie! Net n paar fotos want fotos doen dit net regtig nie vir die eiendom nie!
4slpk met i.g.k
2 volledige badkamers
sitkamer met kaggel
oopplan eetkamer/TV Kamer wat met skuifdeur uitgaan na die koelste en pragtigste agtertuin met 'n geboude braaiplek
Ooplan kombuis met moderne i.g.k en granietblaaie en 'n Smeg gas/elektriese stoof
Die ruimste waskamer/opwas wat ek nog gesien het uit die oog maar deel van die kombuis
1 slpk ruim woonstel
enkelmotorhuis
Dubbel geboude motorafdak agter 'n toeskuifmotorhek
So baie ekstra luukshede: alarm, 5Kv Sonkrag, groot erf 1163m2, paving, pragtig gevestigde tuin met gerekenariseerde besproeiing, dakwaaiers in alle vertrekke, 3 aircons, mooiste vloerteels en gelamineerde vloere in slpkmers, oral diefwering en saam met alles kom 'n perfekte ligging in 'n rustige , stil en veilige omgewing.

  • Esktras!
  • 5kv Solar installasie
  • alarm
  • gerekenariseerde besproeiing
  • dakwaaiers
  • 3 aircons
  • pragtige teelvloere
  • moderne kombuis met Smeg elektries/gasstoof


Message Agent