Email a Friend Share

 ref # 199

print

R 1 350 000 (80 597 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
2
1
1
1
± 217 m2
± 133m2
R 350  / m

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Electric Fencing
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Main Ensuite
Patio
Paving

Lemoenkloof Onwikkeling!! 27 huise in sekuriteitskompleks!

Hier kan jy teen 'n bekostigbare prys jou eie, nuutgeboude huis koop met kaste en teels van jou keuse!! Elke huis bestaan uit 2 slpk, 2 badk, oopplan leefarea met kombuis met ingebode stoof en oond en gaan uit na patio met 'n skuifdeur na geboude braaiplek, enkelmotorhuis met afdak voor die motorhuis. Lieflik om te begin...of af te tree!!

  • splinternuut gebou
  • kaste en teels van jou keuse
  • elektriese omheining rondom die kompleks
  • elektriese ingang- en uitgangshek
  • klein tuin....eintlik net 'n grasperk
  • geplavei
  • klein maandelikse levy
  • gemeenskaplike parkie
  • gemeenskaplike onderdak parkering vir besoekers
  • en nog vele meer.....


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.