Email a Friend Share

 ref # 138

print

R 2 900 000 (172 106 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
4
2
± 1210 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Furnished
Garden
Garden Cottage
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed
Study

TE koop in Vredendal!! Meubels ingesluit!

TE KOOP!!VREDENDAL!!ONEINDIGE MOONTLIKHEDE!! Gelee in spogarea op 'n erf van 1210m2 en pragtig netjies!! Woonhuis met 4slpk, 4 badk, kombuis met kookvlak en oond en ekstra gas hob, sitkamer, waskamer PLUS ruim 1 slpk woonstel PLUS eenmanwoonstel met privaat ingange en dubbelmotorhuis met 3 motorafdakke. So baie ekstras!...oral aircons, elektriese motorhek, pragtige waterwys tuin met besproeiing, onderdak geboude buitebraai en binnebraai en die MEESTE VAN DIE HUIS SE MEUBELS IS INGELSUIT en,en ,en....kom kyk self!

  • huis se meubels ingesluit
  • 2 woonstelle goeie ekstra inkomste
  • genoeg parkering


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.