Email a Friend Share

 ref # 136

print

R 1 350 000 (80 118 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
2
± 1104 m2
R 750  / m

Vredendal Te Koop SLEGS R 1 400 000.00!! 3 slpk met i.g.k, 2 badk met ekstra toilet en waskamertjie met deur na agterplaas,ruim kombuis met i.g.k, oopplan sitk/eetkamer. 2 Garages, buite toilet, groot erf 1104m2, 2 aircons ,solar geyser, palisade heining voor en aan een kant met elektriese motorhek en Beams by alle vensters. Hoe omheining alle kante. Oulike huis in goeie area @ goeie prys!

  • Solar Geyser
  • Palisade heining
  • Elektriese hek
  • Beams en alarm
  • 2 Garages
  • Groot erf
  • BAIE MOONTLIKHEDE!!!


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.