Email a Friend Share

 ref # 130

print

R 1 600 000 (94 955 EUR*)

select a 2nd currency

4
2
1
± 1269 m2
R 931  / m

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen

Besigheidsregte, erf van 1269m2 beslaan 2 straathoeke!

NUUT OP DIE MARK IN VREDENDAL@ SLEGS R1 600 000.00!!! Unieke eiendom met baie moontlikhede! Sakesone 1 besigheidsregte reeds toegestaan, dubbele erf wat 2 straathoeke beslaan - maak dit soveel beter om sigbaar te wees! Verfwerk in baie goeie toestand asook die houtvloere wat beautiful is!! 3 slpk met i.g.k, 4de slpk of studeerkamer met i.g.k, 2 volledige badk met bad,wasbak, stort en toilet, ruim kombuis met i.g.k en wasmasjienruimte, oopplan sit, eetk en TV kamer met 'n kaggel wat baie gebruik word in die winter. Buite onderdak geboude stoepbraai met skuifdeur na sitkamer, enkelmotorhuis, oral diefwering en veiligheidshekke, buite toilet, palisade heining rondom totale erf van 1269m2. Oulike plek met gedeeltelike uitsig oor die rivier en wingerde. Suzaan 0836538995

  • Sakesone 1 sonering - kantore
  • Palisade omheinig met elektriese motorhek
  • pragtige houtvloere en kosyne
  • onderhoud op datum
  • 2 volledige badkamers
  • Oneindig baie moontlikhede
  • Vloerplan beskikbaar


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.