ALLEENMANDAAT! TE KOOP in Vanrhynsdorp @ SLEGS R895 000! Meubels is ook onderhandelbaar vir die koper. Ruim sit/ eetkamer, stoepkamer wat as TV Kamer gebruik word, 3 slpk waarvan 1 ingeboude kaste het, 1 volledige badk en aparte toilet, kombuis met i.g.k, waskamer, buite toilet, enkelgarage en n groot erf van 1258m2. Ligging is baie goed, baie veilig en stil goeie area. Ideaal vir iemand wat wil afskaal of die groot erf verder sal wil ontwikkel in nog wooneenhede.