Die 3 Slaap Kamer Huis.
Slaap Kamer, geen kaste.
Slaap Kamer, kas.
Slaap Kamer, kas.
Badkamer met wasbak en stort. (teels)
Aparte toilet.
Gangkas.
Kombuis/eetkamer met eiland dubbel sink, aparte novylon, Waskamer.
Spens met rakke.
Sitkamer met mat en aircon.
Enkel Garage, Afdak, stoorkamer,pakkamer, buite toilet,dam wimpomp/boorgat(weet nie of werk) tenk.
Buite braai.
elektriese motor hek, omhein met draad.
Die erf het oor as genoeg spasie om onder te verdeel en te herverkoop of om woonstelle te bou vir huur inkomste.
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamapropert...
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties