ref # 171

print
R 1 300 000 (64 516 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
3
± 644 m2

3 Slaap Kamer met 2 Badkamers

Hierdie 3 Slaap Kamer Huis sit 1 straat vanaf die see jy kan die huis hoor en ryk en sentraal gelee in naby die dorp.
1.Groot Slaap Kamer met hout vloere baie kaste en spielkas met dakwaaier en kaggel.
2. Slaap Kamer met kaste en houtvloer.
3 Slaap Kamer met kaste en teels
1.Badkamer toilet wasbak en stort.
2 Badkamer toilet bad en wasbak.
Kombuis met Kaste en teels
Sit Kamer met kaggel.
Eetkamer met mat.
Braai kamer met kaste, teels
Buite was kamer.
Buitekamer(potensiele woonstel)
Tandem garage 2 motors
Enkel Garage.
Parkering vir 6/7 Motors.
Geboude Jaquzzi sonder pomp.
Die eiendom is Suursteen(lae onderhouds koste en Alminium venster en voor plaveisel.
Lekker leef huis.



Message Agent