Siersteenhuis met palisade omheining en elektriese motorhek sowel as elektriese motorhuisdeur...'n ekstra oprolmotorhuisdeur is aan die ander kant van die motorhuis vir deurgang na die agterplaas...lekker gerieflik ne!
4 slpk met i.g.k
3 netjiese badkamers
sitkamer
ooplan eetkamer , kombuis en braaikamer met skuifdeure na agterplaas....lieflik met baie natuurlike lig!
Ekstragroot en lang enkelmotorhuis!
Plaveisel aan voorkant en tuin agter.
Beams, 2 aircons, meeste vloere geteel,, so te se nuwe ooghoogte oond, palisade en en en...kom kyk self!
+27 (0)82 927 4979
+27 (0)82 927 4979
whatsapp agent
info@matzikamapropert...
info@matzikamaproperties.co.za
View all agent properties