ref # 196

print
R 900 000 (44 334 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
3
± 1176 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Flatlet
Garden
Kitchen
Lounge
Pets Allowed

Waarde vir jou geld....elke sent van R900 000.00 werd!Te Koop in Klawer!!!

Prys is drasties verlaag vir hierdie eiendom wat so baie bied,
* groot erf 1176m2
* 4 enkelgarages spasie wat weer vir garages gebruik kan word of vir die kreatiewe persoon se droom om daar uit te leef
*1 slp kamer woonstel
Die huis:
* oral vloerteels
* 3 ruim slpk waarvan 1 i.g.k het
* 2 badkamers
* ruiim oopplan sit en eetkamer
* kombuis met i.g.k en ingeboude stoof en oond
* lieflike geteelde onderdak patio
* min onderhoud tuin!!!!

  • Geboude omheining
  • teelvloere
  • diefwering
  • baie spasie en groot erf
  • ingeboude stoof en oond
  • nog baie meer....


Message Agent