Baie goeie omgewing en stil straat naby Laerskool! 3 slpk met i.g.k,studeerkamer, 2 badk, ruim oopplan sitkamer/eetkamer/ TV Kamer en kombuis met i.g.k., waskamer, dubbelmotorhuis. Geboude braai in agterplaas, buite toilet en ekstras soos 3 aircons en oral blindings en oral geteel. Oulike huis, baie privaat. Kontak
+27 (0)83 653 8995
+27 (0)83 653 8995
whatsapp agent
matziprop@gmail.com
matziprop@gmail.com
View all agent properties