NUUT OP DIE MARK IN KLAWER!! @ R1 350 000.00!! Hier koop jy 'n baie, baie netjiese en groot huis vir 'n prys waarvoor jy nooit 'n huis met dieselfde kwaliteit en grootte sal kan bou nie. Die erf is 1645m2!! Geen krake, nerens, siersteen buite, binne gepleister, rolblindings, veiligheidshekke, diefwering, besproeiing en min onderhoud!
4 slpk waarvan 3 i.g.k het
2 volledige badkamers
Eetkamer oopplan met kombuis en deur na geboude buitebraai
Sitkamer
TV Kamer
HUGE kombuis met baie kaste en 'n eiland met stoof en dubbel ooghoogte oond
Waskamer
Dubbelmotorhuis met 1 elektriese deur en 'n deur na huis
Besproeiing
Omheining alle kante
'n Once in a lifetime koop!
+27 (0)83 653 8995
+27 (0)83 653 8995
whatsapp agent
matziprop@gmail.com
matziprop@gmail.com
View all agent properties