Email a Friend Share

 ref # 139

print

R 950 000 (56 379 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 1034 m2
R 711  / m

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Paving
Study
TV

Netjiese ruim huis in goeie area in Klawer!

'n Onberispelike netjiese huis met ruim vertrekke groot vensters vir baie natuurlike lig! Stapafstand van Laerskool Klawer in n goeie area! Sitkamer met trappie na TV kamer met n aircon, eetkamer wat uit kombuis gaan, Kombuis met i.g.k en waskamer, Binnebraai wat met skuifdeur uit TV kamer loop, 3 slpk met i.g.k, studeerkamer of pakkamer, 2 badkamers, dubbelmotorhuis met enkelafdak langsaan. Ekstras: paving, hoe mure alle kante en elektriese toegangshek, hoekerf, aircons. Werklik goeie waarde vir jou geld.

  • 3 slpk met i.g.k
  • onderdak braai
  • aircons
  • hoe mure
  • hoekerf
  • elektriese toegangshek
  • onberispelike netjies huis!!!!


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.