Email a Friend Share

 ref # 137

print

R 875 000 (51 928 EUR*)

select a 2nd currency

5
2
1
± 2814 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Alarm
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Electric Fencing
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Fireplace
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Laundry
Pool

Reg vir die groot familie!! TE koop in Klawer

Slegs R875 000.00!! 5 slpk met i.g.k, 2 badk plus 'n aparte toilet by binnebraai, reuse sitkamer oopplan met eetkamer, TV kamer met kaggel, binnebraai met kroegtoonbank en gaste toilet en skuifdeur na die tuin, kombuis met i.g.k, waskamer, buitekamer, splash pool met fontein, buitekamer, dubbel motorafdak en enkel motorhuis. Baie groot erf van 2814 m2, baie privaat met hoe omheining, oral diefwering, alarm en kameras. Sentrale lugversorging in die leefareas! Bietjie TLC hier en daar nodig! Goed geprys , baie ruimte en leefareas sodat elke lid van die gesin hier kan tuis wees!

  • Alarm en sekuriteitsligte
  • Baie ruim
  • 5 Slpk
  • Binnebraai en kaggel
  • Groot erf
  • Moontlikheid van woonstel
  • Hoe omheining


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.