Email a Friend Share

 ref # 132

print

R 1 050 000 (62 314 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
3
± 991 m2
R 597.04  / m

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Laundry
Paving
Pool
Storage
Study
TV

Sosiale gesin se droom!!

n Siersteenhuis met n moderne oopplan boustyl waar genoeg ruimte die wagwoord is.....wat meer wil jy he! Met ekstras soos n binnebraai met n Jetmaster,geboude kroeg wat met n skuifdeur uitloop op die swembad waar n geboude buitebraai ook is,is iets waarvan die meeste gesinne net droom. 3 slpk met i.g.k, oopplan sitk en kombuis met kaste, waskamer, ensuite hoofslpk en n 2de badk, n ekstra vertrek wat as n 4de slpk of n leefarea gebruik kan word met n skuifdeur na buite en dan nog n baie ruim leefarea wat tans as n snoekerkamer gebruik word. 3 motorafdakke agter n oopskuifhek, 4 aircons, geboude omheining al die kante en so kan ek aangaan.....goeie waarde vir jou geld in n stil area naby Laerskool Klawer. Ideaal vir die sosiale gesin!

  • 4 aircons
  • swembad
  • 4 leefareas
  • afdak vir 3 motors
  • siersteen
  • geboude omheining


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.