Email a Friend Share

 ref # 123

print

R 750 000 (44 510 EUR*)

select a 2nd currency

3
2
3
± 661 m2
R 460  / m

Property Features
Aircon
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Family/TV Room
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Laundry

Ingerig vir die gesin wat tyd tuis spandeer!

Jy sal ver soek om vir hierdie prys so 'n lekker ruim en netjiese huis te koop met 'n net so 'n netjies groen tuin! 3 slpk waarvan 2 baie i.g.k het, ruim oopplan sitkamer met kombuis met i.g.k. braaikamer met 'n lekker groot geboude braaiplek en 'n badkamer en waskamer by die braaikamer, 1 ruim badkamer in die gang, portaal en dubbel tandem motorhuis met stoorplek. Ekstras is 2 aircons, oral diefwering en dakwaaiers in sitk, en 2 slpk. Oulike plek vir 'n oulike prys!!!

  • Aircons
  • Tandem + enkelgarage
  • baie i.g.k
  • Gevestigde tuin
  • Dakwaaiers


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.