Email a Friend Share

 ref # 121

print

R 1 150 000 (68 249 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

4
2
3
± 1834 m2

Property Features
Access Gate
Aircon
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Laundry
Paving
Pets Allowed

Genoeg spasie vir 'n GROOT gesin!!

PRYS DRASTIES VERLAAG!! DRINGENDE VERKOOP!!'n Huis vir 'n groot gesin met baie spasie en 'n GROOOOOOT erf van 1834m2!! 4slpk met i.g.k, 2 lekker groot mooi badkamers, Oopplan sitk en kombuis met kuiertoonbank met stoele en i.g.k, oopplan TV kamer met eetkamer, binnebraai met Jetmaster, waskamer, pakkamer, enkelgarage, tandem garage. Die huis beslaan meer as 300m2! Ekstras 3 aircons, diefwering oral, paving met waterslim tuin,2 elektriese hekke vir toegang tot erf, Jetmaster, Solar geyser en nog baie meer! In 'n lieflike stil straat! Kontak Suzaan as jy hou van wat jy sien.

  • 3 aircons
  • paving en waterslim tuin
  • binnebraai met koolstoof
  • groot vertrekke
  • enkelgarage plus tandem garage
  • groot erf 1834m2
  • groot en netjiese badkamers
  • solar geyser


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.